Grön eld
From Wikipedia, the free encyclopedia
Grön eld (groen vuur) is 'n beeldhouwerk van glas wat deur Vicke Lindstrand gemaak is. Hierdie kunswerk is op Järnvägstorget, aan die voorkant van die sentrale stasie van Umeå, in die provinsie Västerbottens län, Swede geleë.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die nege meter hoë beeldhouwerk was die grootste van sy soort ter wêreld ten tye van die onthulling daarvan in 1970.[1]