![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/aa/Pluvialis_squatarola_%2528summer_plumage%2529.jpg/640px-Pluvialis_squatarola_%2528summer_plumage%2529.jpg&w=640&q=50)
Grysstrandkiewiet
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Grysstrandkiewiet (Pluvialis squatarola) is 'n voël en algemene somerbesoeker aan Suid-Afrika se oop kus en kuswatermassas. Die voël word 27 – 31 cm groot en weeg 180 - 300 gram met 'n vlerkspan van 76 cm. In Engels staan die voël bekend as Grey plover. Die streekbevolking is ongeveer 25 000 voëls.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Grysstrandkiewiet | |
---|---|
![]() | |
Volwassene in sy broeivere | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. squatarola |
Binomiale naam | |
Pluvialis squatarola (Linnaeus, 1758) | |
Sluit