Gruinard-eiland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gruinard-eiland is 'n klein, ovaalvormige eilandjie in Gruinardbaai ongeveer 1.1 km vanaf die Skotse hoofland. Die eiland is 2 km lank en 1 km breed. Daar is tydens die Tweede Wêreldoorlog met antraks op die eiland ge-eksprimenteer met die gevolg dat die eiland vir jare gevaarlik was vir mense om op te woon. Op 24 April 1990 is die eiland veilig verklaar.
Kitsfeite Ligging, Naam ...
Gruinard-eiland | |
---|---|
Ligging | |
Gruinard-eiland in Skotland vertoon. | |
OS-roosterverwysing: | NG945945 |
Naam | |
Skots-Gaeliese naam: | Eilean Gruinneart |
Noorse naam: | Onbekend |
Betekenis van die naam: | Vlak fjord |
Oppervlak en Piek | |
Oppervlak: | 1,96 km² |
Oppervlak rang (Skotse eilande): | 112 |
Hoogste punt: | An Eilid 106 m |
Bevolking | |
Bevolking (2001): | 0 |
Bevolking rang (bewoonde Skotse eilande): | 101 uit 97 |
Groeperings | |
Eilandgroep: | Binne-Hebride |
Plaaslike Owerheid | Highland Council |
Verwysings: | [1][2][3][4] |
Sluit