![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/fd/Great_Sparrow.jpg/640px-Great_Sparrow.jpg&w=640&q=50)
Grootmossie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Grootmossie (Passer motitensis) is 'n amper-endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël in halfdorre doringboomveld. Hulle maak nes in 'n doringboom of bos. Die voël is 15 cm groot en weeg 26 - 35 gram. In Engels staan die voël bekend as die Great Sparrow.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/02/PasserMotitensis.svg/640px-PasserMotitensis.svg.png)
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Grootmossie | |
---|---|
![]() | |
'n Grootmossie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | Passeri |
Infraorde: | Passerida |
Superfamilie: | Passeroidea |
Familie: | |
Genus: | Passer |
Spesie: | P. motitensis |
Binomiale naam | |
Passer motitensis Smith, 1836[2] | |
Sluit