Die Groot-Newarivier of Bolsjaja Newa (Russies: Больша́я Нева́) is die grootste sytak van die Newarivier. Dit begin min of meer by die Strelka, die mees oostelike punt van Wasiljefski-eiland.

Kitsfeite
Groot-Newarivier (Больша́я Нева́)
Thumb
Die Bolsjaja Newa.
Die Bolsjaja Newa.
Monding Die Groot-Newarivier in die Golf van Finland
Stroomgebied Sint Petersburg, Rusland
Lengte 3,5 km
Sluit

Die rivier is 3,5 km lank en tot 12,8 meter diep, en die breedte wissel van 200 tot 400 meter. Sy sytakke is die Fontanka, Moika en Nowo-Admiralteiski-kanaal.

Daar is twee brûe oor die Bolsjaja Newa, Paleis- en Blagowesjtsjenski-brug.

59.94194°N 30.30953°O / 59.94194; 30.30953

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.