GroenLinks
From Wikipedia, the free encyclopedia
GroenLinks (Nederlands: GroenLinks, GL) is 'n Nederlandse links-ekologiese politieke party wat in 1990 gestig is. GroenLinks is uit vier linkse partye gevorm: die Kommunistiese Party van Nederland (CPN),[1] die Pasifisties Sosialistiese Party (PSP), die Politieke Party Radikale (PPR) en die Evangeliese Volksparty (EVP).
Kitsfeite Leier, Gestig ...
GroenLinks | |
GL | |
Leier | Frans Timmermans |
---|---|
Gestig | 1 Maart 1989 |
Samesmelting van | Regenboog, Pacifistisch Socialistische Partij, Communistische Partij Nederland, Politieke Partij Radikalen, Evangelische Volkspartij |
Hoofkwartier | Partijbureau GroenLinks, Oudegracht 312, Utrecht |
Jeugvleuel | de GroenLinkse jongerenorganisatie |
Ideologie | Groen politiek, progressiwisme, groen liberalisme |
Internasionale affiliasie | Global Greens |
Webblad | groenlinks.nl |
Sluit
Die politieke leier is Frans Timmermans. In die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 22 November 2023 het GroenLinks saam met die Party van die Arbeid 25 setels behaal.