Gouetee (Aspalathus pendula) is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom by Piketberg, Sederberg en noordwes in die Olifantsrivierberge. Die plant het 'n voorkomsgebied van 2306 km² maar het reeds habitat afgestaan aan die aanplant van rooibostee en gewasverbouing. Indringerplante het ook 'n bedreiging geraak.

Kitsfeite Gouetee, Bewaringstatus ...
Gouetee
Thumb
Thumb
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. pendula
Binomiale naam
Aspalathus pendula
R.Dahlgren, (1963)
Sluit

Die plant word ook boomtee genoem, dit word groot en het 'n FSA-boom nommer:225.11[1]

Sien ook

Verwysings

Bronne

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.