![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/04/Gormaz_%2528Soria%2529_01.jpg/640px-Gormaz_%2528Soria%2529_01.jpg&w=640&q=50)
Gormaz
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gormaz is 'n munisipaliteit in die provinsie Soria in die Spaanse outonome gebied Kastilië en León. Die dorp staan veral bekend vir sy Arabiese kasteel.
Kitsfeite Land, Administratiewe gewes ...
Gormaz | |
---|---|
Dorp | |
![]() Gormaz soos gesien vanaf die nabygeleë bergspits | |
Koördinate: 41°29′32″N 3°00′14″W | |
Land | ![]() |
Administratiewe gewes | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Streek | Soria |
Distrik | Burgo de Osma |
Regering | |
• Burgemeester | Rodolfo Cabanas (PSOE) |
Oppervlak | |
• Totaal | 15,72 km2 (6,07 vk. myl) |
Hoogte | 953 m (3 127 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 26 |
• Digtheid | 1,65/km2 (4,3/vk. myl) |
Tydsone | UTC+01:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+02:00 (MEST) |
Webwerf | gormaz.es |
Sluit