Gobabis
stad in Namibië / From Wikipedia, the free encyclopedia
Gobabis is 'n dorp in die ooste van Namibië en die hoofsetel van Omaheke met 'n geskatte inwonertal van 19,100. Die burgemeester is Sila Bezuidenhoudt.