From Wikipedia, the free encyclopedia
Giovanni Antonio Boltraffio of bloot Boltraffio (1466 of 1467[1] – 1516) was 'n Italiaanse skilder tydens die Renaissance wat by Leonardo da Vinci se atleljee gewerk het. Saam met Bernardino Luini, is hy een van die sterkste kunssinnige persoonlikhede wat onder Leonardo geleer het. Volgens die lewensbeskrywer Giorgio Vasari was hy van 'n aristokratiese familie uit Milaan afkomstig.
Giovanni Antonio Boltraffio | |
---|---|
Gebore | 1466 of 1467 Milaan, Italië |
Sterf | 1516 Milaan, Italië |
Nasionaliteit | Italiaans |
Veld | Skildery |
Opleiding | Leonardo da Vinci |
Beweging | Hoog-Renaissance |
Werke | Opstand uit die dood Madonna en kind |
Twee van sy bekendste skilderye is die Opstand uit die dood (geskep saam met Marco d'Oggiono) en sy Madonna en kind.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.