From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Gimnasium is 'n plek waar liggaamsoefeninge en -opvoeding plaasvind. Daarnaas word die woord in Europa ook gebruik om te verwys na instellings wat sekondêre opleiding bied ("hoërskole" in Afrikaans). 'n Aantal Suid-Afrikaanse hoërskole dra ook hierdie naam.
Standaardtoerusting wat in 'n gimnasium gevind kan word sluit in:
As die gimnasium groot genoeg is, is daar dikwels lyne op die vloer (in verskillende kleure) geplot vir sportsoorte soos vlugbal, handbal, ens.[1][2][3][4][5]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.