Gheorghe Enescu
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gheorghe Enescu (Roemeense uitspraak: [ˈd͡ʒe̯ord͡ʒe eˈnesku]; 19 Augustus [O.S. 7 Augustus] 1881 – 4 Mei 1955), in Frankryk bekend as Georges Enesco, was 'n Roemeense komponis, violis, pianis, dirigent en pedagoog. Hy word deur baie as Roemenië se belangrikste musikant beskou.[1]