From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Gewone sering (Syringa vulgaris) is 'n bladwisselende boom wat inheems is aan suidelike Europa, en ook in Suid-Afrika voorkom.[1] Dit staan in Engels bekend as die Common Lilac.
Gewone sering | |
---|---|
Blomme en blare van S. vulgaris | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Syringa |
Spesie: | S. vulgaris |
Binomiale naam | |
Syringa vulgaris | |
Die boom kan tot 6 m hoog word. Die onderste dele van die takke is blaarloos. Die bas is liggrys en glad. Die blare is in teenoorgestelde pare gerangskik. Die boonste blaaroppervlak is geelgroen tot donkergroen, terwyl die onderste oppervlak liggroen is. Die blare is haarloos. Ligpers blomme word in groot pluime gedra en is soetgeurig. Die bessies is aanvanklik groen en word bruin wanneer hulle ryp is.[2][3]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.