From Wikipedia, the free encyclopedia
Georges Pompidou (5 Julie 1911 - 2 April 1974) was President van Frankryk vanaf 1969 tot sy sterfte in 1974.
Georges Pompidou | |
19de President van die Franse Republiek en Mede-Prins van Andorra 2de President van die Vyfde Republiek | |
Ampstermyn 20 Junie 1969 – 2 April 1974 | |
Eerste minister | Jacques Chaban-Delmas Pierre Messmer |
---|---|
Voorafgegaan deur | Charles de Gaullegevolg deur Alain Poher (interim) |
Opgevolg deur | Alain Poher (interim) gevolg deur Valéry Giscard d'Estaing |
151ste Eerste Minister van Frankryk | |
Ampstermyn 14 April 1962 – 10 Julie 1968 | |
Voorafgegaan deur | Michel Debré |
Opgevolg deur | Maurice Couve de Murville |
Franse Mede-Prins van Andorra | |
Ampstermyn 20 Junie 1969 – 2 April 1974 | |
President | Charles de Gaulle |
Voorafgegaan deur | Charles de Gaulle |
Opgevolg deur | Valéry Giscard d'Estaing |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 5 Julie 1911 Montboudif |
Sterf | 2 April 1974 Île Saint-Louis, Parys |
Politieke party | Union des Démocrates pour la République |
Eggenoot/-note | Claude Pompidou |
Alma mater | École Normale Supérieure |
Professie | Onderwyser |
Religie | Rooms-Katoliek |
Hy is gebore in Monboudif, Cantal, Frankryk.
Hy was 'n ondersteuner van Charles de Gaulle, en het onder hom gedien as Eerste Minister vanaf 16 April, 1962 tot 13 Julie, 1968. Na de Gaulle se bedanking in 1969, is Pompidou verkies as sy opvolger as President van Frankryk. Hy sterf onverwags in 1974.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.