Gelykvin-plooibek
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Gelykvin-plooibek (Gerres methueni) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf Mosambiek tot by Algoabaai en ook by Madagaskar. In Engels staan die vis bekend as die Evenfin pursemouth.
Gelykvin-plooibek | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Superfilum: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. methueni |
Binomiale naam | |
Gerres methueni | |
Sinonieme | |
Die lyf is silwer met donker horisontale strepe wat die skublyne volg. Die rant van die dorsale vin is donker en die stert vin is diep gevurk. Die vis word nie groter as 30 cm nie.
Die vis leef in varswater en riviermondings. Die wyfie skiet kuit in die see alhoewel die vis water met 'n lae soutinhoud verkies. Die onvolwasse vissies kom net in riviermondings voor.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.