![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/b9/Locator_Duchy_of_Guelders_and_County_of_Zutphen_%25281350%2529.svg/langaf-640px-Locator_Duchy_of_Guelders_and_County_of_Zutphen_%25281350%2529.svg.png&w=640&q=50)
Gelre
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gelre is die naam van die ou hertogdom wat met die huidige Nederlandse provinsie Gelderland ooreenkom.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/a4/Gelre1477.png/640px-Gelre1477.png)
|
Staatskundige geskiedenis van die Nederlande | ||
Noordelike Nederlande | Suidelike Nederlande | Heilige Romeinse Ryk & Duitse Bond |
Goue van Oos-Francië | Goue van Wes-Francië | Goue van Oos-Francië |
Gelre |
Vlaandere |
Luik |
1384 ![]() Boergondiese Nederlande | ||
1482 ![]() Habsburgse Nederlande | ||
1543 ![]() Sewentien Provinsies (vanaf 1566 in opstand) | ||
1588 ![]() Republiek die Sewe Verenigde Nederlande |
1585 ![]() Spaanse Nederlande | |
1713 ![]() Oostenrykse Nederlande | ||
1795 ![]() Bataafse Republiek | 1794 ![]() Eerste Franse Republiek | |
1806 ![]() Koninkryk Holland | ||
1810 ![]() | 1804 ![]() | |
Eerste Franse Keiserryk | ||
1813 ![]() Vorstendom die Nederlande | 1814 Generaal- Goewernement | |
1815 ![]() Verenigde Koninkryk die Nederlande |
1815 ![]() Groothertogdom Luxemburg | |
1830 ![]() Koninkryk die Nederlande | 1830 ![]() Koninkryk België | 1848 & 1867 ![]() Groothertogdom Luxemburg |
Die huidige Gelderland bevat net drie van die vier oorspronklike kwartiere. Die vierde kwartier (Opper-Gelre) lê by die Duitse stad Geldern en het in die Tagtigjarige Oorlog in Spaanse hande gebly en het in 1713 in Pruisiese hande oorgegaan.