munisipaliteit in die Italiaanse From Wikipedia, the free encyclopedia
Gela is 'n belangrike hawestad in Suid-Italië en hoofstad van die historiese landskap en administratiewe gebied Sisilië. Dit was 'n Griekse kolonie, gestig deur mense van die eiland Rhodos en Kreta in 689 v.C., en vernietig deur Mamertines ('n leër van huursoldate in diens van Syracuse) in 282 v.C.[1] Die agglomerasie van Gela het 'n bevolking van 77 307 in 2011 gehad.
Gela | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 37°04′00″N 14°15′00″O | |
Land | Italië |
Streek | Sisilië |
Provinsie | Caltanissetta |
Regering | |
• Burgemeester | Angelo Fasulo |
Oppervlak | |
• Totaal | 276 km2 (107 vk. myl) |
Hoogte | 46 m (151 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 77 307 |
• Digtheid | 280,1/km2 (725/vk. myl) |
Poskode | 93012 |
Skakelkodes | 0933 |
Webwerf | comune.gela.cl.it |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.