Geel, België
From Wikipedia, the free encyclopedia
Geel is 'n Belgiese munisipaliteit en stad (sedert 1985) in die Vlaamse provinsie Antwerpen. Die munisipaliteit het sowat 37 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 110 km². Sy beskermheilige is die heilige Dimpna van Geel.
Kitsfeite Land, Gewes (deelstaat) ...
Geel | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die katolieke kerk van Geel | |
Ligging van Geel in die provinsie Antwerpen | |
Koördinate: 51°10′00″N 4°59′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Antwerpen |
Regering | |
• Burgemeester | Frans Peeters (CD&V) |
Oppervlak | |
• Totaal | 109,85 km2 (42,41 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 37 483 |
• Digtheid | 341/km2 (880/vk. myl) |
Poskode | 2440 |
Skakelkodes | 014 |
Webwerf | www.geel.be |
Sluit