Gebruiker:Rooiratel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rooiratel
My take ≩ my tyd |
Oor myEk werk as 'n sagteware-ingenieur in die bank- en telekommunikasiebedryf. Ek spandeer die meeste van my tyd met rekenaars, en kruip af en toe weg in die bos/berge. |
My werkEk fokus egter nie op enige spesifieke onderwerp wanneer ek aan Wikipedia werk nie, en gaan waar my nuuskierigheid my ook al lei. My fokus is op die verbetering van die Afrikaanse Wikipedia sowel as Wikidata en tot 'n mindere mate Wikimedia Commons en ander wikis. |
Kontak
|
af | Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans. |
Meer inligting 2 556+ ...
2 556+ | Hierdie gebruiker het meer as 2 556 nuwe artikels tot Wikipedia bygedra. |
---|
Sluit
Meer inligting 2,2% ...
2,2% | Hierdie gebruiker het 2 556 van die 116 557 artikels op die Afrikaanse Wikipedia geskep. |
---|
Sluit
Meer inligting BS ...
BS | Hierdie gebruiker het 'n Baccalaureus scientiae graad in Rekenaarwetenskap. |
---|
Sluit
─── Wikimedia-dinge ───
Hierdie gebruiker se tuiswiki is die Afrikaanse Wikipedia. |
Hierdie gebruiker is 'n administrateur op die Afrikaanse Wikipedia. (verifieer) |
Hierdie gebruiker dra by tot Wikidata, die gratis kennisbasis. |
Hierdie gebruiker werk reeds op Wikipedia vir 6 jaar, 9 maande en 7 dae. |
46.62% | Ons ontbreek 133443 artikels tot artikelnommer 250000. |
11.66% | Ons ontbreek 883443 artikels tot artikelnommer 1000000. |
43 610+ | Hierdie gebruiker het meer as 43 610 bydrae aan Wikipedia gemaak en, as gevolg daarvan, kan hulle effens mal wees. |
Hierdie gebruiker aanvaar goedertrou. |
─── IRC ───
Hierdie gebruiker se IRC bynaam is rooiratel op die Libera Chat bediener. |
─── Ligging ───
Hierdie gebruiker woon in Johannesburg. |
─── Werk ───
Hierdie gebruiker is 'n sagteware-ingenieur. |
─── Opvoeding ───
─── Sagteware ───
Hierdie gebruiker dra by met Mozilla Firefox. |