Wikimedia Commons
aanlyn bewaarplek van beeld-, klank- en ander medialêers wat gratis gebruik kan word; deel van die Wikimedia-ekosisteem / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Wikimedia Commons (ook bekend as die "Commons" of "Wikicommons") is 'n versameling vrye beelde, opnames en ander multimedialêers. Dit is 'n projek van die Wikimedia-stigting. Lêers wat by hierdie versameling opgelaai word kan deur al die ander Wikimediaprojekte gebruik word, insluitende Wikipedia, Wikibooks en Wikinews.
Wikimedia Commons | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Meertalig, hoofsaaklik Engels |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Outeur | Die gemeenskap |
Opgerig | 7 September 2004 |
Huidige status | Aktief |
URL | http://commons.wikimedia.org/ |