chemiese verbinding From Wikipedia, the free encyclopedia
Galaktitol (ook dulsitol) is 'n suikeralkohol, die reduksieproduk van galaktose.[1] Dit het 'n effense soet smaak.[1] Mense met 'n tekort aan die ensiem galaktokinase ontwikkel 'n vorm van galaktosemie, waar oortollige galaktitol in die lens van die oog vorm, wat algemeen tot katarakte lei.[2]
Algemeen | |
---|---|
Naam | Galaktitol |
Chemiese formule | |
Molêre massa | 182.172 g/mol |
CAS-nommer | 608-66-2 |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | |
Kookpunt | |
Digtheid | |
Oplosbaarheid | |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Galaktitol word uit galaktose gevorm in 'n reaksie wat gekataliseer word deur aldose-reduktase.
Die ander algemene gebrek in galaktosemetabolisme is 'n onderaktiewe galaktose-1-fosfaat-uridilieltransferase-ensiem. Hierdie is 'n outosomale resessiewe toestand, wat ook veroorsaak dat galaktitol opbou as gevolg van verhoogde konsentrasies van galaktose-1-fosfaat en galaktose. Die toestand kan lei tot 'n vergrote milt en lewer, verstandelike gestremdheid, asook die katarakte wat veroorsaak word deur die opbou van galaktitol.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.