![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/c/c8/Phthalic-acid-2D-skeletal.png/640px-Phthalic-acid-2D-skeletal.png&w=640&q=50)
Ftaalsuur
chemiese verbinding / From Wikipedia, the free encyclopedia
Ftaalsuur is 'n aromatiese dikarboksielsuur met formule C6H4(CO2H)2. Dit het twee isomere, isoftaalsuur en tereftaalsuur. Alhoewel ftaalsuur van beskeie kommersiële belang is, is die nou verwante afgeleide ftaalsuuranhidried 'n kommoditeitschemikalie wat op groot skaal vervaardig word.[3]
Meer inligting Algemeen, Fasegedrag ...
Algemeen | |
---|---|
Naam | Ftaalsuur |
Ander name | 1,2-Benseendioësuur Benseen-1,2-dioësuur orto-Ftaalsuur |
![]() |
![]() |
Chemiese formule | C6H4(CO2H)2 |
Molêre massa | 166,132 g/mol |
CAS-nommer | 88-99-3 |
Voorkoms | wit vastestof |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | 207 °C |
Kookpunt | |
Digtheid | 1,593 g/cm3 |
Oplosbaarheid | 0,6 g/100mL[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | 2.89, 5.51[2] |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal ![]() |
Sluit
Ftaalsuur is 'n dibasiese suur, wat beteken dat dit twee protone kan skenk. Elke dissosiasie het sy eie dissosiasie-konstante.[2] (Sien infoboks)