Franz Benda
From Wikipedia, the free encyclopedia
Franz Benda (Tsjeggies:František Benda) (22 November 1709, Benátky nad Jizerou – 7 Maart 1786, Potsdam) was 'n violis en komponis van Boheme wat vir die grootste deel van sy lewe werksaam was by die hof van Frederik II van Pruise, ook bekend as Frederik die Grote.[1]