Frans Banninck Cocq
From Wikipedia, the free encyclopedia
Frans Banninck Cocq (soms verkeerd gespel as Banning[1]) (Amsterdam, 23 Februarie 1605 – 1 Januarie 1655) was teen die middel van die 17de eeu 'n burgemeester van Amsterdam. Hy is veral bekend as die sentrale figuur in Rembrandt se meesterstuk Die Nagwag.[2]