Frans-Hova-oorloë
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Frans-Hova-oorloë of Frans-Malgassiese Oorloë is twee Franse militêre ingrypings in Madagaskar tussen 1883 en 1896 waartydens die regerende monargie van die Koninkryk Imerina omvergewerp is. Dit het gelei tot die kolonisering van die eiland. Hova verwys na ’n klas in die Merina se sosiale struktuur.