From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Koninkryk Imerina, of Koninkryk Madagaskar (c. 1540-1897), was ’n voorkoloniale staat aan die kus van Suidoos-Afrika wat in die 19de eeu oor feitlik die hele moderne Madagaskar gestrek het. Dit het van Imerina, die sentrale hoogland van Madagaskar wat hoofsaaklik deur die Merina-volk bewoon is, na buite gestrek. Die spirituele hoofstad was Ambohimanga en die politieke hoofstad 24 km wes in Antananarivo, wat die hoofstad van die huidige Republiek Madagskar is.
| |||||
| |||||
Ligging van Madagaskar in Afrika. | |||||
Hoofstad | Antananarivo | ||||
Taal/Tale | Malgassies | ||||
Regering | Monargie | ||||
Monarg | |||||
- 1540-1575 | Andriamanelo (1ste) | ||||
- 1883–1897 | Ranavalona III (laaste) | ||||
Historiese tydperk | Voorkoloniaal | ||||
- Troonbestyging van koning Andriamanelo | 1540 | ||||
- Franse verowering | 1897 |
Die Merina-monarge wat in die 19de eeu oor Imerina geheers het, was die afstammelinge van ’n lang lyn Merina-koninklikes wat begin het by Andriamanelo, wat die koninkryk vermoedelik in 1540 gestig het.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.