![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/d2/Don_Francisco_Macias.jpg/640px-Don_Francisco_Macias.jpg&w=640&q=50)
Francisco Macías Nguema
From Wikipedia, the free encyclopedia
Francisco Macías Nguema, gebore as Mez-m Ngueme (Nsegayong, Rio Muni, nou Mongomo,[1] 1 Januarie 1924 - Malabo, 29 September 1979) was die eerste post-koloniale president van Ekwatoriaal-Guinee, vanaf 1968 tot 1979. Hy het nie 'n erkende politieke ideologie gevolg nie, maar het radikale nasionalisme verkondig en het onder andere Adolf Hitler in die openbaar geprys. Toe hy sy diktatoriale bewind begin het, implementeer hy 'n enkelpartystelsel met die Partido Único Nacional de los Trabajadores (PUNT) as enigste wettige politieke party.[2]
Taalgebruik moet nagegaan word: Die teks moet vir spelling, sinsbou en woordkeuse nagegaan word. Indien dit nie binne twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer. |
Kitsfeite Opgevolg deur, Persoonlike besonderhede ...
Francisco Macías Nguema | |
![]() | |
1ste President van Ekwatoriaal-Guinee | |
Ampstermyn 3 Oktober 1968 – 10 Augustus 1979 | |
Opgevolg deur | Teodoro Obiang Nguema Mbasogo |
---|---|
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 1 Januarie 1924 Mongomo, Spaans-Guinea |
Sterf | 29 September 1979 Malabo, Ekwatoriaal-Guinee |
Politieke party | PUNT |
Eggenoot/-note | Clara Angue Osa, Mónica Bindang Ayong |
Religie | Geen |
Sluit