Francis Ford Coppola
From Wikipedia, the free encyclopedia
Francis Ford Coppola (IFA: ˈkoʊpələ; gebore op 7 April 1939) is ’n Amerikaanse rolprentregisseur, vervaardiger en draaiboekskrywer. Hy was deel van die "New Hollywood"-vlaag van rolprentvervaardiging. Sy films sluit in die Oscar-bekroonde The Godfather (1972) en Apocalypse Now (1979).[1]
Kitsfeite Geboorte, Aktiewe jare ...
Francis Ford Coppola | |
Coppola in 2001 by die Cannes-rolprentfees. | |
Geboorte | 7 April 1939 (1939-04-07) (85 jaar oud) |
---|---|
Aktiewe jare | 1962-tans |
Sluit