chemiese verbinding From Wikipedia, the free encyclopedia
Fosforpentachloried of fosfor(V)chloried is 'n verbinding van fosfor in sy +5 oksidasietoestand en chloor
Algemeen | |
---|---|
Naam | Fosforpentachloried |
Chemiese formule | PCl5 |
Molêre massa | 208,2 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 10026-13-8[1] |
Voorkoms | groengeel vastestof [1] |
Reuk | stekende, irriterende reuk[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=939pm; c=750pm[2] |
Ruimtegroep | P4/n |
Nommer | 85 |
Smeltpunt | (sublimeer) 159 °C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 2,114 [g/cn3][1] |
Oplosbaarheid | reageer met water |
ΔvapHɵ | 64,9 [kJ/mol][1] |
ΔfHɵ | -443,5 [kJ/mol][1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
LD50 | 660 [mg/kg] (konyn; dermal) |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
In die damp- en vloestoffase het die verbinding een molekulêre struktuur. Die molecule het die vorm van 'n trigonale bipiramide. In die vastestof tree autoionisasie op:[3]
Die kristalstuktuur is tetragonaal en 'n afgeleide van die sesiumchloried-struktuur met afwisselende tetraëdriese tetrachlorofosfonium PCl4+-katione en oktaëdriese heksachlorofosfaat PCl6−-anione.[2]
Dit is 'n higroskopiese vastestof wat vervloei in vogtige lug en wat met water reageer en fosforsuur en soutsuur vrystel. Dit is oplosbaar in koolstofdisulfied en koolstoftetrachloried. By verhitting ontbind dit in PCl3 en Cl2.
Dit reageer met alkohole en stel 'n organiese chloriede vry.
Fosforpentachloried is 'n reagens wat in die organiese sintese gebruik word, bv. in die Von Braun amieddegradasie: of in die Sonn-Müller-reaksie:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.