From Wikipedia, the free encyclopedia
Hertog Fjodor Rostislawitsj, ook bekend as Fjodor die Swarte (Russies: Феодор Ростиславич Черный; c. 1230–1298), was die heerser van Smolensk en Jaroslawl en is ’n heilige van die Russies-Ortodokse Kerk . Hy was ’n prominente fguur in die politiek van Middeleeuse Rusland.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Fjodor Rostislawitsj | |
Portret van Fjodor Rostislawitsj | |
Feodale prins van Jaroslawl | |
Ampstermyn ca. 1260 – 1299 | |
Voorafgegaan deur | Anastasia V |
---|---|
Opgevolg deur | David F. |
1ste Feodale prins van Mozhajskij | |
Ampstermyn 1275 – 1299 | |
Voorafgegaan deur | Amp gestig |
Opgevolg deur | ? |
Groothertog van Smolensk | |
Ampstermyn 1279 – 1297 | |
Voorafgegaan deur | Michael Rostislawitsj |
Opgevolg deur | Alexander Glebowitsj |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 1 September 1233 of ca. 1240 Smolensk |
Sterf | 1299 Jaroslawl |
Eggenoot/-note | Anastasia V (Prinses van Jaroslawl) Anna, dogter van Khan Meng-Timur |
Religie | Oosters-Ortodokse Kerk |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.