Filliet
metamorfe gesteentes / From Wikipedia, the free encyclopedia
Filliet (van die Griekse woord φύλλον phullon, "blad") is ’n metamorfe gesteente van gemiddelde graad (tussen leisteen en skis) wat skalie as oorsprongsgesteente gehad het.