Eva Longoria
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Eva Longoria (gebore 15 Maart 1975) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Harsh Times (2005), The Sentinel (2006), en In a World... (2013), en in die televisiereeks Desperate Housewives (2004).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Eva Longoria | |
Geboortenaam | Eva Jacqueline Longoria |
---|---|
Geboorte | 15 Maart 1975 (1975-03-15) (49 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit