Europese vleisanger
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Europese vleisanger (Acrocephalus schoenobaenus) is 'n redelik algemene Palearkties-broeiende trekvoël. Die voël word 12 – 13 cm groot en weeg 9 - 16 gram. In Engels staan die voël bekend as die Sedge warbler.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Europese vleisanger | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. schoenobaenus |
Binomiale naam | |
Acrocephalus schoenobaenus (Linnaeus, 1758) | |
![]() | |
Verspreiding Somer Winter | |
Sinonieme | |
Motacilla schoenobaenus Linnaeus, 1758 |
Sluit