![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/8d/Caprimulgus_europaeus.jpg/640px-Caprimulgus_europaeus.jpg&w=640&q=50)
Europese naguil
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Europese naguil (Caprimulgus europaeus) is 'n gelokaliseerde, algemene somertrekvoël in boomveld, savanne en plantasies. Die voël slaap meer op takke en minder op die grond. Die voël is 26 – 28 cm lank en 55 - 80 g groot. In Engels staan die voël bekend as die European Nightjar.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Europese naguil | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | Caprimulgiformes |
Familie: | Caprimulgidae |
Genus: | |
Spesie: | C. europaeus |
Binomiale naam | |
Caprimulgus europaeus Linnaeus, 1758 | |
![]() | |
oranje: Somer broeigebied blou: Bekende oorwinteringsgebied blou sterre: Moontlike oorwinteringsgebied |
Sluit