Eure-et-Loir
Franse departement / From Wikipedia, the free encyclopedia
Eure-et-Loir (28) is 'n département (administratiewe distrik) van Frankryk. Dit is een van die ses départements in die région (gewes) Centre-Val de Loire. Die prefektuur (administratiewe hoofstad) is Chartres.
Eure-et-Loir (28) | |
---|---|
Gewes | Centre-Val de Loire |
Prefektuur | Chartres |
Onderprefekture | Châteaudun Dreux Nogent-le-Rotrou |
Bevolking | 428 933 inw. (2010) |
Bevolkingsdigtheid | 73 inw./vk km |
Oppervlakte | 5 880 vk km |
Arrondissemente | 4 |
Kantonne | 29 |
Munisipaliteite | 402 |
President van die Conseil général |
Albéric de Montgolfier (UMP) |
Die département het ongeveer 428 933 inwoners (2010 skatting). Dit is een van die oorspronklike 83 Franse départements waarin Frankryk tydens die Franse Rewolusie ingedeel is.