From Wikipedia, the free encyclopedia
Euphorbiaceae is die spesieryke naboom-familie wat tot die orde Malpighiales behoort. In Suid-Afrika is die bekendste genus Euphorbia, wat dikwels verkeerdelik kaktusse genoem word. Die Euphorbia-genus bestaan uit robuuste, vetplantagtige, doringrige plante wat melkerige sap bevat. Lede van die familie word herken aan hul drielobbige vrugte, enkelvoudige blare en melkerige sap wat afgeskei word as dit beskadig word. Hierdie sap kan soms ook giftig wees. Wêreldwyd behoort 7 500 plantspesies tot die familie, waarvan ongeveer 400 in Suider-Afrika voorkom en 100 bome is.
Euphorbiaceae | |
---|---|
Die blare, bloeiwyse en vrug van 'n kemierieneut (Aleurites moluccana), 'n boomspesie wat wyd verbou word | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Euphorbiaceae Juss. |
Subfamilies | |
|
Van die Suid-Afrikaanse spesies is:
Wikimedia Commons bevat media in verband met Euphorbiaceae. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.