Eugène Terre’Blanche
From Wikipedia, the free encyclopedia
Eugène Ney Terre’Blanche (gebore Maandag 31 Januarie 1941 op Ventersdorp – oorlede aldaar op 3 April 2010) was ’n Boere-Afrikaner wat die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB) gestig het. Hy was tot sy dood president van die hergeaktiveerde organisasie en het aanhou staan vir ’n Afrikanertuisland in Suid-Afrika.
Kitsfeite Opgevolg deur, Persoonlike besonderhede ...
Eugène Terre’Blanche | |
Leier van die Afrikaner Weerstandsbeweging | |
Ampstermyn 1973 – 1997 | |
Opgevolg deur | Steyn van Ronge[1][2] |
---|---|
Ampstermyn 2008 – 2010 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 31 Januarie 1941 Ventersdorp, Unie van Suid-Afrika |
Sterf | 3 April 2010 (op 69) Ventersdorp, Suid-Afrika |
Politieke party | AWB |
Eggenoot/-note | Martie Terre’Blanche |
Kind(ers) | 1 dogter, Bea Terre’Blanche |
Religie | Afrikaanse Protestantse Kerk (APK) |
Sluit