Eskimo-boeglynknoop
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Eskimo-boeglynknoop is 'n knoop soortgelyk aan die boeglynknoop, behalwe vir die punt van die tou wat om die lus geneem word, in plaas van die lang kant van die tou. Die eerste keer wat hierdie knoop waargeneem is, was toe 'n Westerling hierdie knoop gesien het op die slee van 'n Eskimo (amptelik bekend as Inuïete).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |