From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Escopetarra is 'n kitaar wat van 'n aangepaste geweer gemaak is en as 'n vredesimbool gebruik word. Die naam is 'n samestelling van die Spaanse woorde escopeta (geweer) en guitarra (kitaar).[1]
Escopetarras is in 2003 ontwerp deur die Colombiaanse vredesaktivis César López nadat hy in 2003 by 'n byeenkoms ná die El Nogal klubbom in Bogotá, 'n soldaat gesien het wat 'n geweer soos 'n kitaar vasgehou het.[2] Die eerste escopetarra in 2003 was van 'n Winchester-geweer en 'n Stratocaster elektriese kitaar gemaak.[3]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.