Erasmuskloof
voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Erasmuskloof is 'n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Erasmuskloof is geleë tussen die woonbuurte Elarduspark, Erasmusrand, Constantiapark en Wingate Park.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Erasmuskloof | |
---|---|
Die Erasmuskasteel of ou Spookhuis (1903) | |
Koördinate: 25°48′52″S 28°16′0″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,01 km2 (1,55 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 5 406 |
• Digtheid | 1 348/km2 (3 490/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 73.6% |
• Indiërs/Asiërs | 0.9% |
• Bruin mense | 1.7% |
• Swart mense | 21.9% |
• Ander | 1.9% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 63.1% |
• Engels | 18.2% |
• Noord-Sotho | 2.8% |
• Tswana | 2.7% |
• Ander | 13.2% |
Poskode (strate) | 0181 |
Skakelkode | 012 |
Sluit
Die voorstad is bekend vir sy uitsig op die Erasmuskasteel (foto regs), of die ou Spookhuis, wat reeds in 1903 daar verrys het. Die hedendaagse inkopiesentrum staan dan ook bekend as Castle Walk.