From Wikipedia, the free encyclopedia
Eimert Drost (Amersfoort, 21 September 1945 – Rotterdam, 27 Mei 1995) was 'n Nederlandse sokkerspeler. Hy het vir FC Wageningen, SC Heracles, FC Twente en DS '79 gespeel. Hy het ook nege keer vir die Nederlandse nasionale sokkerspan uitgedraf.
Epi Drost (regs) in 1977 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Gebore | 21 September 1945 | ||
Geboorteplek | Amersfoort, Nederland | ||
Oorlede | 27 Mei 1995 (op 49) | ||
Plek oorlede | Rotterdam, Nederland | ||
Speelposisie | Libero | ||
Jeugloopbaan | |||
FC Wageningen | |||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1962–1965 | FC Wageningen | ||
1965–1966 | Heracles Almelo | ||
1966–1980 | FC Twente | 423 | (8) |
1980–1982 | DS '79 | ||
1982–1983 | FC Twente | ||
Nasionale span | |||
1969–1973 | Nederland | 9 | (0) |
Spanne bestuur | |||
1987–1989 | RBC Roosendaal | ||
1983–1984 | DS '79 | ||
1990–1995 | STEVO | ||
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga.. † Kere uitgedraf (Doele). |
Epy Drost is die gewildste speler nog by FC Twente omdat hy die kaptein van die span was tydens 'n suksesvolle era (1966-1980).
Op 27 Mei 1995 kry hy 'n hartaanval tydens 'n wedstryd van ou spelers van die nasionale span teen die amateurspan Transvalia. Hy sterf 'n paar ure later in die hospitaal in Rotterdam.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.