Kaptein (sport)

From Wikipedia, the free encyclopedia

Kaptein (sport)

'n Kaptein in sport is 'n spanlid wat sy span aanvoer en verteenwoordig. Die kaptein word meestal deur die afrigter aangewys, maar kan soms ook deur medespanlede verkies word.

Vir die titel of rang binne seevaart- en militêre verband, sien kaptein.
Thumb
John Smit was die meeste kere Springbokrugbykaptein
Thumb
'n Kapteinsvergadering voor 'n waterpolo-wedstryd.
Thumb
Raúl González, Real Madrid se kaptein

'n Kaptein moet op die sportveld kan leiding neem en deur sy spanlede gerespekteer word. 'n Kaptein het ook gewoonlik sekere voordele en take om te verrig, soos om namens die span met die skeidsregter te kommunikeer, om kapteinsvergaderings te hou, om onderhoude met die media te voer, of om 'n beker of trofee namens die span te ontvang as hulle gewen het.

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.