From Wikipedia, the free encyclopedia
EgyptAir (Arabies: مصر للطيران), is die vlagdraer lugredery van Egipte.[1]
| |||||||
Gestig | 7 Junie 1932 (as Misr Airlines) | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Eerste vlug | Julie 1933 | ||||||
Hoofspille | Kaïro Internasionale Lughawe | ||||||
Fokusstede |
| ||||||
Lojaliteitsprogram | EgyptAir Plus | ||||||
Alliansie | Star Alliance | ||||||
Subsidiêre |
| ||||||
Vlootgrootte | 72 | ||||||
Bestemmings | 90 (insl. dogtermaatskappye) | ||||||
Houermaatskappy | EgyptAir Holding Company | ||||||
Hoofkantoor | EgyptAir Adminkompleks Kaïro, Egipte | ||||||
Sleutelpersone |
| ||||||
Werknemers | 9 000 (Desember 2014) | ||||||
Webwerf | http://www.egyptair.com/ |
Sedert Januarie 2022 bedien EgyptAir 70 bestemmings in 56 lande.[2]
In Oktober 2007 het die Hoof Uitvoerende Raad van Star Alliance ingestem om Egyptair as 'n toekomstige lid te aanvaar, die eerste lugredery van 'n Arabiese land en die tweede een in Afrika – ná South African Airways – om by die lugredery-alliansie aan te sluit.[3] [4] In 'n seremonie wat op 11 Julie 2008 by Kaïro Internasionale Lughawe gehou is, het die vervoerder die 21ste lid van hierdie alliansie geword, nege maande nadat dit die aansluitingsproses begin het.[5][6]
Egyptair het kodedeelooreenkomste met die volgende rederye:[7][8]
Teen Maart 2022 bestaan die vloot van EgyptAir uit:[14]
Vliegtuig | Diensbaar | Bestellings | Passasiers[15] | Notas | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
B | E | Totaal | |||||
Airbus A220-300 | 10 | — | — | 137 | 137 | Twee verhuur aan Ibom Air.[16] | |
Airbus A320neo | 8 | — | 16 | 126 | 142 | ||
Airbus A321neo | — | 7[17][18] | nnb | ||||
Airbus A330-300 | 4 | — | 36 | 265 | 301 | ||
Boeing 737-800 | 20 | — | 24 | 120 | 144 | ||
9 | 16 | 138 | 154 | ||||
Boeing 777-300ER | 6 | — | 49 | 297 | 346 | ||
Boeing 787-9 | 6 | 2[19][17] | 30 | 279 | 309 | ||
Totaal | 63 | 9 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.