Egiptiese hiërogliewe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Egiptiese hiërogliewe was ’n amptelike skryfstelsel wat deur die Antieke Egiptenare gebruik. Dit het logografiese en alfabetetiese elemente gekombineer. Kursiewe hiërogliewe is gebruik vir godsdienstige geskrifte op papirus en hout.
Kitsfeite Soort skryfstelsel, Taal ...
Egiptiese hiërogliewe | |
---|---|
’n Deel van die Papirus van Ani met kursiewe hiërogliewe. | |
Soort skryfstelsel | Logografie gebruik as ’n abjad |
Taal | Egipties |
Tydperk | 3200 v.C. – 400 n.C. |
Voorloper | Wigskrif |
Rigting | Links-regs, regs-links, bo-onder |
ISO 15924 | Egyp, 050 |
Unicode | Egyptian Hieroglyphs, U+13000–U+1342F |
Nota | Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole bevat |
Sluit
Verskeie geleerdes glo Egiptiese hiërogliewe het ontstaan ’n rukkie ná die Soemeriese skrif en is waarskynlik daardeur beïnvloed,[1] hoewel dit onseker is of dit wel die geval was.[2]