Egiptiese Dodeboek
From Wikipedia, the free encyclopedia
’n Egiptiese Dodeboek is ’n begrafnisteks uit Antieke Egipte wat van die begin van die Nuwe Ryk (omstreeks 1550 v.C.) tot omstreeks 50 v.C. gebruik is.[1] Die oorspronklike Egiptiese naam is rw nw prt m hrw,[2] of "Boek van die Verskyning in die Daglig".[3]
Meer inligting "Boek van die Verskyning in die Daglig" in hiërogliewe ...
"Boek van die Verskyning in die Daglig" in hiërogliewe |
---|
Sluit