Edward James Olmos
From Wikipedia, the free encyclopedia
Edward James Olmos is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blade Runner (1982), Stand and Deliver (1988), en Selena (1997), en in die televisiereeks Battlestar Galactica (2004).
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Edward James Olmos | |
Geboortenaam | Edward Huizar Olmos[1] |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 6, insluitende Bodie Olmos |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1974–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit