From Wikipedia, the free encyclopedia
Die getal of die wiskundige konstante e is die grondtal van die natuurlike logaritme en word dikwels gedefinieer as:
Die waarde van e kan ook bereken word deur::
Die getal e word ook die konstante van Neper (Napier) genoem, na die uitvinder van die logaritme, die Skotse wiskundige John Napier wat e omstreeks 1600 tydens sy werk aan een van die eerste rekenliniale teëkom het. Die getal e word deur die Switserse wiskundige Leonhard Euler die eksponensiële getal genoem, vandaar vermoedelik die naam. Euler maak die eerste grondige studie van e en het op sy eie byna alle belangrike eienskappe daarvan ontdek.
By benadering is die waarde van e:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.