![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/d0/Charadrius_tricollaris_-near_Sand_River_Selous%252C_Selous_Game_Reserve%252C_Tanzania-8%252C_crop.jpg/640px-Charadrius_tricollaris_-near_Sand_River_Selous%252C_Selous_Game_Reserve%252C_Tanzania-8%252C_crop.jpg&w=640&q=50)
Driebandstrandkiewiet
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Driebandstrandkiewiet (Charadrius tricollaris) is 'n algemene standvoël in Oos- en suidelike Afrika, en subspesie is tot Madagaskar beperk. Hierdie waadvoël word wydverspreid oor suider-Afrika aangetref waar hul streekbevolking op sowat 25 000 individue geskat word. Hulle vreet insekte, wurms en ander ongewerweldes op die oewers en in die vlak waters van spruite, riviere, panne en damme.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Driebandstrandkiewiet | |
---|---|
![]() | |
Enkeling in die Rufidjirivier, Tanzanië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. tricollaris |
Binomiale naam | |
Charadrius tricollaris Vieillot, 1818 | |
Sluit