Die Duiwel (tarotkaart)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Duiwel is die 15de troefkaart in tarotkaartspeletjies en die 15de Groot Arcana-kaart in pakke vir waarsêery. Dit word in albei gebruik.