roman From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Dag van Ivan Denisowitsj (Russies: Оди́н день Ива́на Дени́совича, Odin den' Ivana Denisovicha, [ɐˈdʲin ˈdʲenʲ ɪˈvanə dʲɪˈnʲisəvʲɪtɕə]; in Engels vertaal as One Day in the Life of Ivan Denisovich) is 'n roman geskryf deur Aleksandr Solzhenitsyn. Dit is in November 1962 vir die eerste keer gepubliseer in die Sowjet-letterkundetydskrif Nowi Mir (Nuwe Wêreld). Dit speel af in 'n Sowjet-arbeidskamp in die 1950's en beskryf 'n enkele dag in die lewe van 'n gewone gevangene, Iwan Denisowitsj Sjoechof.
Die Dag van Ivan Denisowitsj | |
---|---|
Oorspronklike titel | Один день Ивана Денисовича |
Skrywer | Alexander Solzhenitsyn |
Vertaler | Ralph Parker (1963); Ron Hingley and Max Hayward (1963); Gillon Aitken (1970); H.T. Willetts (1991) |
Land | Sowjetunie |
Taal | Russies |
Uitgewer | Signet Classic |
Uitgegee | 1962 |
ISBN | 0-451-52310-5 |
Solzhenitsyn (Denisowitsj in die verhaal) het eerstehandse ondervinding in die arbeidskampe, die Goelag, opgedoen nadat hy van 1945 tot 1953 'n gevangene was oor die skryf van 'n neerhalende opmerking in 'n brief aan 'n mede-offisier oor die verloop van die oorlog deur Josef Stalin.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.